Sale!

Lugballon Klastema (printed)

Original price was: R980,00.Current price is: R860,00.

Skep ‘n pragtige en verwelkomende klaskamer met hierdie Lugballon-klastema-stel!

‘n Volledige, gereed-vir-gebruik stel wat professioneel gedruk en gelamineer is. Geen drukwerk, knipwerk of lamineerwerk nodig nie – alles is reeds gereed om jou klaskamer mooi te versier!

Jou gereed-vir-gebruik stel sluit die volgende gedrukte en gelamineerde plakkate in:

  • A4 Alfabetkaarte: 26 plakkate
  • A4 Klasreëls: 9 plakkate
  • A4 Verjaarsdagkaarte: 12 plakkate
  • A4 Getalkaarte (1–20): 20 plakkate
  • A3 Weerkaart
  • A3 Kleure-plakkaat
  • A3 Dae van die Week-plakkaat
  • A3 2D Vorms-plakkaat
  • A3 3D Vorms-plakkaat
  • Groot Muuropskrifte
  • A4 Welkom-deurplakkaat

 

Verwerkingstyd: 3–4 werksdae.

5 in stock

Additional information

Weight2 kg
Dimensions43 × 31 × 3 cm